Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellingtonner van die Jaar

Wellingtonner van die Jaar
 
2008-08-07


DIE Wellington Rapportryers nooi inwoners en instansies uit om voorstelle te maak vir Wellingtonner van die Jaar 2008.

Nominasies moet volledige motivering bevat, veral wat betref die kandidaat se diens aan en betrokkenheid by die gemeenskap van Wellington.

Stuur nominasies so gou moontlik, maar nie later nie as 18 Augustus aan Die Sekretaris, Albatrosstraat 5 of Posbus 173, Wellington, 7654.

Die dinee waartydens die toekenning oorhandig sal word, vind weer plaas by die Hugenote Hoërskool en wel op Donderdag 28 Augustus. Die spreker hierdie jaar is die bekende politikus Sandra Botha.

Die prys van die kaartjies is R150 by Kodak Express, Kerkstraat, Wellington, of by enige Rapportryer.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za