Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rekordskare by Interskole

Rekordskare by Interskole
 
2008-08-07

Jaco van Wyk

p>

Volgens André Oberholzer van Hoërskool Gimnasium is dié bywoningsyfer verreweg die meeste wat interskole nog gesien het.

Gim het dié wedstryd, wat gepaardgegaan het met die feesvieringe van die skool se 150ste bestaansjaar, met 35-8 gewen - ’n nuwe interskolerekord vir die grootste punteverskil. Dit is ook die tweede keer dat Gimnasium vyf jaar agtermekaar oor Boishaai koning kraai.

“Met die groot getal toeskouers het Gim en HJS met die sekuriteit by die stadion vergader om die stand van sake vas te stel.

“Na die vergadering het die twee skole saam besluit om die hekke te sluit as veiligheidsmaatreël en geen verdere toeskouers binne te laat nie.”

Volgens ooggetuies het optimistiese toe- skouers gedurende die eerstespanwedstryd steeds tougestaan tot in die Hoofstraat. Voortaan sal mense hul kaartjies vroegtydig moet aanskaf vir hierdie skouspelagtige skolestryd.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za