Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Suster vas na moord

Suster vas na moord
 
2008-08-07


’n STRYERY tussen ’n broer en suster het gelei tot ’n man se dood.

Jackson Koopman is met ’n mes doodgesteek, nadat hy sy suster Hendriena Koopman, se kind aangerand het. Hendriena is in hegtenis geneem in verband met die voorval.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za