Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-Kommentaar

SMS-Kommentaar
 
2008-08-14


* Hoed af vir KN en NO. Goeie standaard rugby. CH, PJ en NP, wys nou wat in julle steek.

* Carel Greyling wil geen verkeersboetes hê tydens Interskole nie: praat van “above the law”! En, hemel behoed, nie almal stel belang in Gim en Boishaai se interskole nie!

* The dilapidated house at the corner of Loop and Derksen Street in Paarl is also becoming a hangout for drug abuse and street kids.

* Verbied die skroothandelaars, mechanics, welders om besigheid in woongebiede te bedryf asook taverns.Waarvoor is nywerheidsgebiede dan daar?

* Die leë huis in Mountain View is duur - ek het belang gestel in daardie huis, was by bank in en uit, by balju gekom is veiling afgestel - Folks

* Zwinye needs serious psy­co -therapy, or he’ll sexually offend until the day he dies.

* Zwinye abuses his power - he promises houses for sex.

* Die polisie moet gereelde klopjagte by skroothandelaars doen en hulle aankla vir die koop van gesteelde goedere.

* Ek kan net sê Halleluja, amen en alles woorde wat nodig is om Hetta Kirsten se brief te beaam. Daar is talle mense wat so voel oor Interskole - dit is meer as net die hoofwedstryd. Gim ouer Marina vd Westhuizen

* Ek woon meer as 20 jaar met my ouers op die plaas. My ma verdien net R250 ’n week waarvan ons moet eet.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za