HOEVEEL van die kinders wat Mandela geld of ‘Allpay’ fondse kry, se geld word ten bate van die kind gebruik?
Dit wil vir my voorkom dat die ma sowel as die pa daardie geld ontvang en vinnig genoeg by die drankwinkel uitkom om eerste vir hul eie verslawendheid te sorg.
As arme Madiba tog maar net geweet het, glo ek hy sou dan eerder sterilisasie verpligtend gemaak het!
Wat is beter op die einde van die dag?
’n Vol magie en warm lyfie of dronk ma en pa?
Dis net jammer dat daar nie veel gedoen word omtrent die situasie nie, want kinders kry kinders net vir ‘Allpay’.
Wees tog net ’n ma