Diabete vergader
2005-07-14
DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdag 20 Julie om 19:00 in die Holy Trinity-saal in Hoofstraat, Paarl.
Karin de Klerk van Pharma Dianamics praat oor ’Die Diabeet en Cholesterol’, terwyl Sakkie de Villiers, mediese konsultant van De Villiers Healthcare Consultants, kyk na ’Mediese Beplanning en Opsies vir die Diabeet’.
Daar sal weer gelukkige trekkings wees. Belangstellendes en nuwe diabete welkom.
Navrae by Pat Hayman, 872-7590.
More
News
|