GOLF
* Paarl Golf Club: Single Stableford X K Hanekom (39); S van Dyk (33); M Minnie (32).
4BBB Bogey X F Strooh/D Smuts (11); P Carstens/J Cronjé (10c/o); I vd Westhuizen/L du Plessis (10).
* Wellington Gholfklub:
4BBB Stableford X J Prinsloo/J Visser (42); B Crighton/B Crighton (42); D le Roux/A Marais (42); M Stockdale/A Steenkamp (42); G McLachlan/J Strydom (42).
WEDVLUGDUIWE
* DHS (Hanover) X 1ste en 3de: M&J Hokke A; 2de: M&J Hokke B.
HOKKIE
Paarl se mans hokkiespan het Saterdag vir UWK 5-2 geklop op die Parysvelde. Paarl lê tans tweede op die punteleer en speel die naweek weg teen Mutual CPUT.
RUGBY
Landbouskool Boland het die naweek vir Hugenote met 25-20 geklop.