Hulp met depressie
2005-07-14
DIE depressie- en angsondersteuningsgroep vergader weer Maandag m 19:00 by Paarl Medi-Clinic.
Die groep is onder leiding van Christo Visser en Sonja Labuschagne en die publiek word uitgenooi om te kom luister na ‘‘Hantering van spesifieke situasies - kritiek en konflik’’.
U hoef nie lid te wees nie en daar is geen koste aan verbonde nie. Navrae by Jean of Antoinette by 872-9146 of Mercia Paul by 083-414-0861.
More
News
|