Nuwe produkte vir diabete
2008-08-14
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep hou ’n vergadering Woensdag 20 Augustus om 19:00 in die Holy Trinitysaal in Hoofstraat, Paarl. Die onderwerp is nuwe diabetiese produkte. Bring enige diabeet of belangstellende saam om hierdie vergadering by te woon. Nuwe diabete is welkom om aan te sluit. Die volgende vergadering vind plaas Woensdag 17 September en die onderwerp is etikettering. Vir navrae, skakel Kamaretha Beckert by 021-871-1808 of Gerrit Malan by 021-971-1389
More
News
|