Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verstaan angs en depressie

Verstaan angs en depressie
 
2008-08-14


DIE angs-en depressie-onder­steunings­groep vergader Maandag om 19:00 in die lesinglokaal van die Sereno Clinic.

Die onderwerp vir bespreking is hoe om angs te hanteer en te verstaan.

Die groep bied ondersteuning aan mense van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, mense in hul herstelfase en gesinslede wat ondersteuning bied. Bywoning is gratis en almal is welkom.

Die ondersteuningsgroep word gefasiliteer deur Christo Visser en Mientie Kroukamp.

Vir meer besonderhede, skakel die fasiliteerders by 021-872­7466.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za