Konsertinas en klanke
2008-08-14
SLUIT aan by die Wellington VLV Donderdag om 09:30 in Wellington-Noord NG Kerksaal waar André Victor van die Boeremusiekgilde sal vertel van die verskillende soor- te konsertinas. Dorothy Wodrich van ’n kralewinkel sal meer vertel van kralekuns. Vir meer besonderhede, skakel Petro Greeff by 021-873-4688.
More
News
|