Voorleesprojek
2008-08-14
DIE Paarlse skrywer, Petro Rhode, en haar vennote Lutfie Hendricks en Margareth Jacobs ,bied voorleesgeleenthede in verskillende dorpe vir (veral) opkomende skrywers. Die eerste voorleesaand vind plaas op 20 Augustus, by die ateljee van die gemeenskapsradiostasie in Paarl, Radio KC. Hierdie aand word in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum, as deel van hul Taalmaandprogram aangebied. Belangstellendes kan 076-304-9627 skakel.
More
News
|