Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wen feeskaartjies

Wen feeskaartjies
 
2008-08-14


VYF lesers kan elk vier kaartjies wen na vertonings van hul keuse by die Cultivariafees wat in die Paarl plaasvind van 25 tot 28 September.

Om te wen moet vrae beantwoord word:

1. Noem die hoofborge van Cultivaria.

2. Wat is die naam van die kinderteater.

3. Noem enige twee kunstenaars wat tydens Cultivaria sal optree.

Lesers kan môre vanaf 08:30 021-872-9754 skakel (die verkeerde nommer is verlede week verskaf).




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za