Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE talentvolle Ivan Vorster van HJS is onlangs aangewys as die algehele wenner van die ATKV Bravura sangkompetisie wat gehou is in Bellville.Hy het prysgeld van R5000 gewen asook ’n naweek vir ses persone by enige ATKV-oord van sy keuse.
More News