Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prestige-konsert

Prestige-konsert
 
2008-08-21


DIE Hoėr Meisieskool Paarl se jaarlikse Prestige Musiekkonsert vind plaas Woensdagaand 27 Augustus by De Oude Paarl Hotel in Hoofstraat.

Benewens die skool se kamerkoor, hoėrskoolkoor en orkes sal etlike soliste ook optree.

Hulle sluit in Christene-Marie Louw (viool en blokfluit) en Lise Lombard (klavier en dwarsfluit), die skool se twee graad 12 musiekleerders wat binnekort hulle eindeksamen gaan aflź.

Die laaste deel van die program sal ’n medley uit die musiekblyspel “Les Miserables” deur die koor en orkes uitgevoer word met leerders.

Kaartjies vir die konsert is by die skool se finansiėle kantoor by 021-872-1730 verkrygbaar teen R40 en R20 vir nie-deelnemende leerders.

Hierdie kaartjies sluit wyn en ligte verversings in wat nį die program aangebied sal word.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za