Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Agente van verandering

Agente van verandering
 
2008-08-21


DIE Verenigende Christen Studente Vereniging (VCSV) hou ’n Leierskapsontwikkelingskamp vir jeugleiers van verskillende dinominasies van 12 tot 14 September in Bainskloof.

Die VCSV is ’n nasionale interklike jeugorganisasie wat jongmense in skole en kerke toerus met verskillende lewensvaardighede.

Die tema van die kamp is Agente van Verandering.

Die doel van die kamp is om kerkjeugleiers toe te rus met verskillende leierskapsvaardighede om strategiese agente van verandering binne die kerk te wees.

Daar gaan gefokus word op leierskap, programbeplanning, selfbeeld en spandinamika.

Die geleentheid beloof om baie leersaam, verrykend en “life-changing” te wees vir elkeen wat dit bywoon.

Die koste beloop R250.

Vir verdere inligting en inskrywingsvorms, skakel Daryl Garland by 079-138-6795 of stuur hom ’n e-pos na daryl@vcsv.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za