Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dans in die lente

Dans in die lente
 
2008-08-21


DIE Laerskool Courtrai se jaarlikse Lentedans vind plaas op Vrydag 5 September by Rusticana.

Almal word uitgenooi om die dansskoene af te stof en ’n onvergeetlike aand te geniet.

Die kaartjies beloop R150 en sluit ’n driegangmaaltyd in, met van die Paarl se voorste landgoedwyne en musiek uit die boonste rakke.

Vir navrae, skakel Pikkie by 082-402­5248 of Karen by 079-368-9890.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za