SMS
2008-08-21
Paarl Boys’ High did not only lose interschools, they also lost their sense of humour. Lighten up, silly people. * Geluk aan Noorder-Paarl Hoërskool Netbal o19A vir jul puik oorwinning oor Paulus Joubert. Ons is trots op julle. * Dankie vir die vrou wat opgestaan het om te kla oor Zwinye. Vroue julle moet opstaan en sorg dat sulke varke jul nie onderkry nie. Staan op. * Peter de Villiers het met God se Woord gespot op TV. Toe maak God van hom ’n grap (19-0). Psalm 75:4-7.
More
News
|