Aangewys as Naspers-direkteur
2008-08-28
Lambert Retief, voorsitter van die Paarl Post en Paarl Media, en direkteur van Media 24, is onlangs ook aangestel as direkteur van die houermaatskappy, Naspers. Hy het hom onderskei as ’n uitsonderlike entrepreneur met uitstekende sakesin. Naspers se voorsitter, Ton Vosloo, het vandeesweek gesę: “Lambert Retief bring beide uitstekende media- en sakekundigheid na die direksie, waarby die groep net kan baat vind.
More
News
|