Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom luister na Marguerite Moon

Kom luister na Marguerite Moon
 
2008-08-28


DIE gewilde kinderboekskrywer, Marguerite Moon, sal Saterdagoggend ’n voorlesing uit haar prag-sprokiesverhaal, Bella Blou en die Besonderse Ses, om 10:30 gee by die Boek Hoekie in Lady Greystraat, Paarl.

Kinders word genooi om hierna te kom luister, geklee as kabouters, feetjies of bessies. Daar sal lekker eetgoed en nog verrassings vir hulle wees.

Vir besprekings en meer inligting, skakel 021-872-2851.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za