Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions weer aan wenkant

Albions weer aan wenkant
 
2008-08-28


ALBIONS het Saterdag weer sy kritici stil gespeel om ’n goeie oorwinning van 13-10 te behaal oor Brackenfell.

Veral Albions se senterpaar, Germaine Poggenpoel en Lincoln du Preez, het uitstekende spel agterlangs gelewer.

Onder die voorspelers het die stut Hendrick Kunené veral die oog gevang met ’n spogvertoning. Hy was na afloop van die wedstryd ook aangewys as die speler van die wedstryd.

Du Preez het dertien punte vir Albions behaal met een drie, twee strafdoele en ’n doelskop.

Albions speel Saterdag weg teen Scottsdene United. Die bus vertrek om 11:30 vanaf Simfonielaan 189.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za