Sakekamer gee insig oor nywerheidsontwikkeling
2008-08-28
DIE Paarl Sakekamer se volgende ledevergadering vind plaas op Dinsdag 9 September om 19:00 by Di Rialto Konferensiesentrum, Hoofstraat 42C, Paarl. David Delaney, hoof van beplanning by Drakenstein Munisipaliteit, sal praat oor nywerheidsontwikkeling in Drakenstein. Bespreek by Elma Brand, tel 021- 863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za teen Vrydag 5 September. Bywoning van lede is gratis, terwyl nie-lede R50 per persoon betaal.
More
News
|