Geniet Lentedans
2008-08-28
DIE Laerskool Courtrai se jaarlikse Lentedans vind plaas op Vrydag 5 September by Rusticana. Almal word uitgenooi om die dansskoene af te stof en ’n onvergeetlike aand te geniet. Die kaartjies beloop R150 en sluit ’n driegangmaaltyd in, met van die Paarl se voorste landgoedwyne en musiek uit die boonste rakke. Vir meer inligting, skakel Pikkie by 082-402-5248 of Karen by 079-368-9890
More
News
|