Pretrit met rolstoele
2008-08-28
AS deel van Rusoord ouetehuis se 50ste verjaardagfeesvieringe word 地 rolstoelpretrit op Saterdag 6 September om 09:00 aangebied. Die begin- en eindpunt is by Rusoord ouetehuis in die Paarl en rolstoelgebruikers het die keuse om aan 地 rolstoelpretrit van onderskeidelik 2km of 7km as 地 span van twee of individueel deel te neem. Daar is geen ouderdomsbeperking nie, dus is oud, jonk en skoliere welkom. Aangesien hierdie geleentheid 地 pretdag is, sal deelnemers met die trekking van gelukkige inskrywingsnommers 地 prys kan wen. Voedsel en verversings sal te koop wees. Inskrywingsgeld is R50. Vir meer inligting, skakel AnnaュMarie by 021-872-1982.
More
News
|