Biblioteek Woensdagoggend toe
2008-08-28
SJOE! Eina! Dit is seer! Dit is net van die uitroepe wat op ’n Woensdagoggend gehoor word. Watter lid weet nou nog nie, dat Drakenstein se biblioteke Woensdae eers om 12:00 oopmaak nie? Boeke, DVD’s en video’s word summier deur die gleuf van die voordeur gestoot. Al die genoemde items, is duur. Soms kan dit NIE vervang word nie. Neem ’n boekmerk by enige van die biblioteke. U sal dan die tye hê van al die biblioteke in Paarl.Vrywillige werker Meulstraat biblioteek
More
News
|