Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sleepvoet oor die nuwe voetoorgange in Kerkstraat

Sleepvoet oor die nuwe voetoorgange in Kerkstraat
 
2008-08-28


EERSTENS baie dankie aan die verkeersdepartement van Wellington vir die twee nuwe voet- oorgange in Kerkstraat.

Tweedens, ongelukkig kan voetgangers dit glad nie gebruik sonder om die risiko te loop om doodgery te word nie!

Weet die motoriste van Wellington waarvoor daardie strepe is?

Vrydagmiddag het ek met my tweejarige dogtertjie in ’n stootwaentjie twee keer probeer om Kerkstraat oor te stap. By albei geleenthede het die motors glad nie eens ’n poging aangewend om stadiger te ry nie, watwou nog te stop.

Wat van al die ouer mense wat van die ouetehuis Kerkstraat moet kruis na byvoorbeeld die poskantoor of die supermark toe?

Is daar nie ook by dit alles ’n 60 km/uur spoedbeperking in Kerkstraat nie?

Vra maar net




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za