Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karaoke saam met die Royal Stars

Karaoke saam met die Royal Stars
 
2008-09-04


ROYAL Stars Xmas Band (’n nie-winsgewen­de gemeenskapsorganisasie) bied môre om 19:00 ’n Karaoke-aand aan by die Annunciation-saal in Van der Stelstraat, Paarl.

Hulle vra dat die gemeenskap vir hulle sal ondersteun in hierdie fondsinsamelingspoging. Kaartjies teen R20 is verkrygbaar by lede en by die deur.

Verversings is te koop.

Vir meer inligting, skakel Cavin Cornelissen by 083-556-8626.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za