Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stof dansskoene af en geniet ’n Lentedans

Stof dansskoene af en geniet ’n Lentedans
 
2008-09-04


DIE Laerskool Courtrai se jaarlikse Lentedans vind môre by Rusticana plaas.

Almal word uitgenooi om die dansskoene af te stof en ’n onvergeetlike aand te geniet.

Die kaartjies beloop R150 en sluit ’n driegangmaaltyd in, met van die Paarl se voorste landgoedwyne en musiek uit die boonste rakke.

Vir meer inligting, skakel Pikkie by 082-402­-5248 of Karen by 079-368-9890




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za