CAD kom byeen
2008-09-04
DIE Christelike Afhanklikheids Diens (CAD) vergader elke Maandagaand om 19:30 by die ACVVkantoor in Gimnasiumstraat en almal is welkom om die dienste by te woon. Die CAD help graag mense met ’n verslawingsprobleem en oor die jare het hulle besonderse kennis opgedoen en kan ook getuig van vele suksesverhale. Skakel Christo Jacobs by 021863-2076.
More
News
|