Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geniet 地 pretrit met rolstoele

Geniet 地 pretrit met rolstoele
 
2008-09-04


地 ROLSTOELPRETRIT word aangebied Saterdag om 09:00 as deel van Rusoord ouetehuis se 50ste verjaardagfeesvieringe.

Die begin- en eindpunt is by Rusoord ouetehuis in die Paarl en rolstoelgebruikers het die keuse om aan 地 rolstoelpretrit van onderskeidelik 2km of 7km as 地 span van twee of individueel deel te neem.

Daar is geen ouderdomsbeperking nie, dus is oud, jonk en skoliere welkom.

Aangesien hierdie geleentheid 地 pretdag is, sal deelnemers met die trekking van gelukkige inskrywingsnommers 地 prys kan wen. Voedsel en verversings sal te koop wees.

Inskrywingsgeld is R50. Skakel AnnaュMarie by 021-872ュ1982




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za