* Sorry Peter, dit is nie vir sissies om die job te doen nie.
* Peter ek beskou jou as die beste. Mense moet jou ’n kans gee om jou te bewys.
* Suid-Afrika was nog nooit tevrede met hul afrigters nie, rassisme speel ’n groot rol daarom wil julle sy kop laat spat
* Peter de Villiers jy’s briljant! Jy’t stres omdat jy nie jou eie ding doen nie. Jy wil mense tevrede stel.
* Springbokke, nee wat, hulle is bokkerol, die swakste by verre.
* Wie het die All Blacks op Dunedin geklop behalwe Peter? So almal van julle wat so bekkig is oor Peter, vlieg maan toe.
* I believe it’s due to lack of respect from da players towards leader that causes them to lose, RESPECT DE Leader. DS
* Snorman moet ontslae raak van Jake White se boeties en sy eie span begin bou. Hulle speel aspris swak om vir Peter swak te laat lyk.
* SA het nie die Wêreldbeker verdien nie. Spelers se swak spel is verdag - sameswering teen Peter.
* Don’t feel bad, give GOD the glory and HE’LL give you the victory. Revelations 3-8.
* Skaam julle om Peter so op te kap. Dis maar swaar om van rassisme ontslae te raak.
* Komaan Suid-Afrika gee De Villiers ’n kans. Word grootmense! Moeg vir chickens
* Siesa, eers was hy die goue seun en nou is dit ’n kruisiging... gee die man ’n kans.
* Opvallend dat daar hoofsaaklik kommentaar gevra was van wit afrigters en dat hul, soos verwag, negatief sal wees.
* Telkom, waarom vervang jul nie koperdraad met optiese vesel nie? Wonder