Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Passasier sterf in polisievoertuig

Passasier sterf in polisievoertuig
 
2008-09-04


地 VROU is die afgelope naweek dood, nadat die besュtuurder van 地 polisievoertuig beheer oor die motor verloor het.

Die voorval het Vrydagaand om 23:00 plaasgevind op die Simondium/Klapmutsュpad.

地 Polisiebeampte van die Delft polisiekantoor, het saam met vriende in 地 amptelike voertuig in die rigting van Paarl gery. Die bestuurder het na bewering onder die invloed van drank bestuur.

Sy het vermoedelik beheer oor die motor verloor en van die pad af gery, waarna die voertuig gerol het.

Die oorledene, Vanesha Slingers van Klapmuts, het uitgeval en is op die toneel dood.

Die polisie ondersoek 地 saak van strafbare manslag en bestuur onder die invloed van drank teen die beampte.

Sy het Maandag in die Paarl Landdroshof verskyn en sal eers weer in die hof verskyn wanneer die uitslae van haar bloedtoetse beskikbaar gestel word.

* A woman from Klapmuts died in an accident in a police vehicle near Klapmuts.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za