Sakekamer vergader
2008-09-04
DIE Paarl Sakekamer se volgende ledevergadering vind plaas Dinsdagaand om 19:00 by Di Rialto Konferensiesentrum, Hoofstraat 42C, Paarl. David Delaney, hoof van beplanning by Drakenstein Munisipaliteit, sal praat oor nywerheidsontwikkeling in Drakenstein. Bespreek by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za.
More
News
|