Distrik vergader met gemeenskap
2008-09-04
DIE Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit hou openbare deelname vergaderings vir die hersiening van die Geďntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) Begroting van 2009/2010 in die Paarl. ’n Ekonomiese Ontwikkelingsvergadering vir die Paarl sal geskied by Lemoenkloof-onthaalsaal op 11 September om 09:00. ’n Gemeenskapsvergadering sal ook hierdie dag geskied om 14:00 in die Mbekweni gemeenskapsaal. Vir meer besonderhede skakel Faith Qebenya by 021-888-5199.
More
News
|