Pinotage-wenners in Paarl
2008-09-04
PINOTAGE wenwyne van die Paarl-distrik wat vanjaar skitter onder die Absa Top 10, is die Anura Pinotage 2007 van die Simonsberg/Paarl wyk en Fairview se Primo Pinotage 2007.. Plaaslike wenners onder die tien naaswenners uit die twintig finaliste is Môreson Pinotage 2007, Roland’s Reserve Pinotage 2006, Wamakersvallei La Cave Pinotage 2006, Welbedacht Pinotage 2006 en Windmeul Reserve Pinotage 2007. Spesiale verpakkings van die 2008 Absa Top 10 Pinotage wyne is binnekort beskikbaar by die Wine-of-the-Month-Club. Vir navrae, skakel 021-657-8100 of E-pos by wineclub@wineofthemonth.co.za.
More
News
|