Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Puik diens

Puik diens
 
2008-09-11


EK wil graag die personeel van Paarl Hospitaal bedank vir hulle uitmuntende dienste gedurende die siekte van twee familielede.

My pa, Erick Fortuin, was ge­diagnoseer met kanker en is in Desember in ’n koma opgeneem.

Die hospitaalpersoneel het hom baie goed versorg en hulle beste gedoen om hom te help vir die drie dae wat hy geleef het.

Ons kon enige tyd vir hom besoek al was dit nie besoektyd nie. Die saalsuster het altyd gebel en laat weet hoe dit met hom gaan.

My ma, Dolly Fortuin, het in Augustus ’n ligte beroerte gehad, en sy is ook vir twee dae daar met liefde behandel.

Paarl Hospitaal se personeel het ons altyd met ’n glimlag gehelp. Baie dankie.

D Fortuin, Franschhoek




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za