Leer meer oor mondhigiëne
2008-09-11
GENIET ’n Lente-oggend saam met die Wellingtonse VLV op Donderdag 18 September om 09:30 in die saal van die NGK Wellington-Noord. Tydens hul gesondheidsvergadering sal Susan Hattingh praat oor mondhigiëne as spreker Donderdag 18 September om 09:30 in Wellington-Noord NG Kerksaal. Vir meer besonderhede, skakel Marieta Serdyn by 021-873-3291.
More
News
|