Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Petroldiewe vas

Petroldiewe vas
 
2008-09-11


PETROLDIEWE is die afgelope naweek op heterdaad betrap terwyl hulle petrol uit 地 tenker gesteel het.

Terwyl 地 lid van die Paarl honde-eenheid in die middernagtelike ure na 地 ongelukstoneel op Dutoitskloofpas onderweg was, het hy 地 tenker naby die kruin opgelet.

Hy is eers verby na die ongelukstoneel, maar toe dit 地 vals alarm blyk te wees, het hy gaan ondersoek instel by die tenker.

Toe hy nader ondersoek instel om vas te stel of alles wel was met die drywer, het hy 地 bakkie langs die vragmotor gesien.

Twee mans was besig om 25 liter kanne en groot dromme vol petrol te tap vanuit die tenker.

Die bestuurder Samson Npsendwana, en Brian Scholtz is in hegtenis geneem in verband met die voorval.

Daar is by nadere ondersoek vasgestel dat sowat R40 000 se petrol reeds uit die vragmotor getap was.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za