Daar is hulp vir jou dwelmprobleem
2008-09-11
DIE Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid aan Tik geraak word. Families en belangstellendes wat deur hierdie euwel geraak word, kan eerwaarde Keith Links skakel by 021-862-1954 of 076450- 4198. Alle jeugdiges in die Drakenstein-area word genooi om saam die euwel in die Drakenstein uit te roei.
More
News
|