Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blues val vas

Blues val vas
 
2005-07-14


DIE Laer Paarl Rugbyklub se segetog van 10 agtereenvolgende oorwinnings het Saterdag tot ’n einde gekom toe hulle 30-8 deur Strand Pioneers geklop is.

Laer Paarl (Blues), Vineyards, Silverleaf en St Georges is die vier spanne wat sake moet uitspook vir die eerste en tweede plekke in Divisie 4.

Blues kon net in die lynstane sy man staan.
Abe Diedericks het die Paarliete se enigste drie gedruk en Ricky Nortjé het met ’n strafskop geslaag.
Die StrandZspan het vyf drieë ingeryg.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za