Fynskrif by die Meul
2008-09-11
DIE sanger Danie Niehaus tree Saterdag om 20:00 op by die Ou Meulteater.
Met sy nuwe CD, Fynskrif, wat vandeesmaand uitgereik word, gee Danie Niehaus in sy tradisionele baladestyl erkenning aan die vrou se magiese krag en skoonheid.
Kaartjies is R80.
Skakel Vicky Stemmet by 083564-0056 om te bespreek.
More
News
|