Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skool hou teeparty vir fondsinsameling

Skool hou teeparty vir fondsinsameling
 
2008-09-11


DIE Ligstraal Skool in die Paarl bied ’n “Heritage High Tea” aan Woensdag 24 September om 15:00 by die Ashanti plaas in Klein Drakenstein.

Kaartjies kos R75.

Vir meer besonderhede en kaartjie besprekings, skakel Obe by 076-924-9342.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za