Kavaliers ontvang Springbok-hulp
2008-09-11
PETER DE VILLIERS, Springbokafrigter, het verlede Donderdagmiddag die Boland Kavaliers se oefensessie bygewoon waar hy die spelers gehelp het met ’n paar fyner punte voor hul belangrike wedstryd teen Griekwas in Kimberley. Boland het ongelukkig die knie teen Griekwas gebuig met 48-22.
More
News
|