Paulus Joubert hou karnaval
2008-09-11
DIE Hoërskool Paulus Joubert hou op Vrydag 3 en Saterdag 4 Oktober hulle jaarlikse karnaval. Mense wat stalletjies wil huur kan in verbinding tree met Ivor Collins by 083-346-3889 of die skool by 021-862-2340 kontak. Alle oud-studente word versoek om met die skool in verbinding te tree aangesien hulle ook ’n saamtrek van oud-studente wil hou tydens hierdie naweek.
More
News
|