Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lekker krieket-aksie op Erfenisdag

Lekker krieket-aksie op Erfenisdag
 
2008-09-18


WOENSDAG (Erfenisdag) bied GMT Paarl-Oos Krieketklub die heel eerste Gemeenskapskild ses-aan-’n-kant kriekettoernooi aan by Allandale Gevangenis.

Alle sport- en sosiale klubs, straat- en buurtspanne, en alle belangstellendes is welkom.

Talle pryse is op die spel, met die wenners, naaswenners, speler van die dag, beste bouler en speler wat die meeste sesse geslaan het wat almal ’n prys kan wen. ’n Wisseltrofee sal ook aan die wenspan oorhandig word.

Kontak by 073-297-1822.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za