Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gardens en Standards raak wéér slaags

Gardens en Standards raak wéér slaags
 
2008-09-18


SATERDAG vind Young Gardens se derbywedstryde teen Standards plaas op Gardens Park.

Om 10:00 gaan die o.12’s in aksie wees, gevolg deur die o.14’s om 11:00 en die o.16’s om 12:00.

Die derde spanne gaan om 13:00 kragte meet waarna die tweede spanne (om 14:00) en die Old Boys (om 15:00) mekaar sal pak.

Die eerste span wedstryd skop om 16:00 af.

Ná afloop sal daar ’n bekeruitdeling by die skoolsaal van Amstelhof Primêr, om 19:00, plaasvind teen R10.

Met die Springbokafrigter Peter de Villiers as eregas tydens die dag, wie weet - dalk draf hy ook nog vir die Old Boys-span van Young Gardens uit.

Gardens oefen Donderdag op New Orleans se velde om 18:00. Kontak Godfrey by 084-6189-072.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za