Modes vir die Lente
2008-09-25
’n SWIERIGE modeparade en Lentetee word op 4 Oktober om 15:00 aangebied in die klubhuis van die De Oude Renbaan aftree-oord in Suider-Paarl. Tydens die modevertoning, aangebied deur Joan Olivier, sal uitrustings van Queenspark, Claret et Pam, en La Fashion te sien wees. Kaartjies is R50 by Joan 021-863-1596 of Annelie 021-8632653.
More
News
|