Kerk hou konferensie
2008-09-25
DIE Charis Worship Centre bied hul vierde jaarlikse High Praises Konferensie aan van Sondag tot Dinsdag by Paulus Joubert Primêre Skoolsaal. Die dienste begin Sondag om 18:00 en Maandag en Dinsdag om 19:00. Vir meer inligting, skakel 021-863-3883 of pastore Kobus Brooks 073-200-1690 of Reggie Hendricks 084-651-6849.
More
News
|