Dierepretloop en pryse te wen
2008-09-25
NEEM deel aan ’n dierepretloop by die Paarl DBV op 4 Oktober om 10:00. Daar sal ook ’n eienaar en troeteldier “look alike” kompetisie wees, asook pryse vir die gehoorsaamste troeteldier, die oulikste “pavement special” en beste versorgde troeteldier. Worsrolletjies, koeldrank en skyfies is te koop. Vir navrae, skakel 021-863-2720.
More
News
|