Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sangers en dansers gesoek vir Liggiesfees

Sangers en dansers gesoek vir Liggiesfees
 
2008-09-25


DIE Drakensteinse Liggiesfeeste vind vanjaar plaas op 28 November in Wellington, 5 en 6 Desember in die Paarl, 12 Desember in Saron en 13 Desember in Gouda.

Talentvolle sangers en dansers in die Drakensteingebied word genooi om ’n oudisie af te lê vir optrede by die fees.

Oudisies vind op 18 Oktober in die Frank Pietersen Musieksentrum se saal in Sanddrifstraat (langs Nooder-Paarl Sekondêr) plaas.

Vir meer inligting, skakel Michelle Pietersen by 073-487-1152 of stuur ’n e-pos na yazerievents@gmail.com.

Aansoekvorms kan afgehaal word by die Toerismekantoor, Hoofstraat 216, Paarl, vanaf 6 Oktober.

Aansoeke vir oudisies sluit op Vrydag 10 Oktober.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za